Die Here het jou mooi gemaak Deur Marcelle de Klerk Elke dag dreun Bernice West se stem ten minste 3x deur ons huis en ek sing saam met ons drie seuns oor hoe mooi die Here ons gemaak het. En so skelm vang ek myself nog in die hoek van my oog hoe ek saam met hulle so...
Ma-wees sal my nie onderkry nie Deur Charné Cronjé Ons as ma’s bevind ons een of ander tyd met ‘n gebroke gees. Dit is ‘n tydperk waar jy platgeslaan word deur die lewe en nie seker is hoe jy daar gaan opstaan nie. Jy voel eensaam, stukkend, sonder inspirasie en geen...
#GelukkigeGesin Deur CHARNé CRONJé, Mammas 24/7 ‘n Gelukkige gesin begin by ‘n gesonde en gelukkige huwelik en dit lei na gelukkige kinders. Hierdie kan redelik uitdagend wees met ons alledaagse verantwoordelikhede, want die lewe is soms regtig moeilik,...
My hospitaalsak lysie Deur Mia Bester Ek deel my hospitaalsak lysie met julle. ‘n Mens moet baie deeglik pak, want pappas kan nie vinnig huistoe gaan om iets te gaan haal nie en ouma kan nie gou iets saambring nie. Ek het ook meer vir baba gepak, omdat ek nie wil...
Wonder weeks By Charné CronjéHaving a newborn can be a joyful but overwhelming experience, especially when it comes to understanding their development. It’s common for parents to wonder why their baby is crying, sleeping less, or not eating as much as usual. One...