Blogs

Your daily dose of inspiration and encouragement. Moms sharing their hearts, thoughts, knowledge and expertise.

Calculators

Calculators to assist in calculating your due date and estimating your ovulation day.

Baby Names

Choosing the correct name for your baby is an important decision that can have a lasting impact on their life. 

Milestones

In the first 12 months your baby is learning and developing important skills every day. Developmental milestones include rolling over, sitting up, standing and walking.

Partners

Explore products and services designed and developed for a mother’s heart and home.

Recommended Apps

Tried and tested apps to help you on your motherhood journey.

Contact us

We’d love to hear from you. Send us your questions, concerns, advice or joyful news.

Community

Do you need advice, support or someone to share your heart with? Mammas 24/7 is a safe place where moms can do just that. Follow us on Facebook and be part of the community.

Ma-wees sal my nie onderkry nie

Deur Charné Cronjé, Mammas 24/7

Ons as ma’s bevind ons een of ander tyd met ‘n gebroke gees. Dit is ‘n tydperk waar jy platgeslaan word deur die lewe en nie seker is hoe jy daar gaan opstaan nie. Jy voel eensaam, stukkend, sonder inspirasie en geen doel om uit die bed te klim nie. Jy het jou lus vir die lewe verloor en is net fisies, emosioneel en geestelik uitgeput. Jou menswees en identiteit gaan verlore tussen al die daaglikse verantwoordelikhede.

Ek is al oud genoeg om ‘n ouma te wees en my kinders is groot en uit die huis uit. As ek terugkyk na die tyd toe ek ‘n jong en nuwe mamma was, is daar dinge wat ek wens ek anders gedoen het. Onnodige goed waaroor ek bekommer het, en ek het antwoorde op vrae wat ek ook gehad het. Ek is hier om my insig en hopelik wysheid te deel.

- Alison Starbuck

Ek kry soveel goeie raad wat my as first-time-mom baie gehelp het. Dit is ‘n gemeenskap wat daarop uit is om mekaar te help en te bemoedig. ‘n Steunpilaar vir mammas wat somtyds raad op is en nie weet of hulle kom of gaan nie. Soms het jy net ‘n uur se slaap in en weet nie waar om nog op te soek of te gaan kyk hoe om jou lyfie te help nie – op die groep is mammas wat dalk deur dieselfde gegaan het en jou kan help om met goed te cope. Ek is onsettend dankbaar vir die groep.

- Michelle Viljoen

Goeie raad vir dinge waarmee ek nog nie te doen gehad het nie – al het ek drie kinders.

Ek leer van goed wat help, waarvan ek nie eers geweet het nie.

- Saskia te Brugge

Ek is op baie ander groepe wêreldwyd, maar Mammas 24/7 is nr.1 in Afrikaans, nr. 2 as mense van medikasie praat is dit iets wat mens hier kan kry. En nr. 3 ek het al BAIE hulp op die blad  gekry as ‘n first-time-mom. Ek is nou al by kind nr. 3 en dit help my NOG STEEDS, want elke kind is anders. Nr. 4 – mens google alles en kry nie altyd wat jy soek nie. Hier is baie mammas met baie ervaring wat jou gou-gou kan help.

- Laurencia Cornelissen