Mamma is jammer

Mamma is jammer Deur MELISSA AUCAMP Trane lê vlak in haar oë en ek sien hoe sy die knop in haar keel af forseer met ‘n sluk. Ek voel dit ook soms ek weet presies hoe sy voel. Ek voel so skuldig sê sy. “Ek voel soos die slegste ma…”. “Ek voel soms of ek nie my...

Geboorte

Geboorte Deur ELZANNE LE ROUX Vandag (die dag waarop ek die artikel geskryf het) vier ons al ‘n maand van hierdie gesonde bulletjie se lewe. Ek het ‘n baie maklike swangerskap gehad. Geen oggendnaarheid en allerhande dinge nie. Alhoewel die dokter my in ‘n...

Miskraam

Die hartseer M-woord…Miskraam Deur ELMIEN BARNARD Deur al die jare wat ek met ander se seer werk en deur my eie is – is die een woord vir my een wat elke keer dwars gaan sit. Miskraam. Dis die seerste seer met die koudste woord. Die woord self klink na ‘n...

Ek is moeg

Ek is moeg Deur MELISSA AUCAMP Kom ons wees gou eerlik… Niemand berei jou voor nie. Niemand sê vir jou dat jy min gaan slaap of dalk niks gaan slaap nie. Niemand sê vir jou dat jy dalk nie gaan kan borsvoed nie of dat jy soms meer gaan huil as jou baba of...

Net Genade

Net Genade Deur MARCELLE DE KLERK My getuienis begin met een doodgewone dag in ons gesin se huishouding. Ons oudste seun Zantus (8) se twee maats het by hom kom aanklop om wegkruipertjie in ons tuin te speel. Om dit meer opwindend te maak, het hulle vir my gevra of...