Abbakids & Abbababas
About Us
AbbaKids & AbbaBabas is ’n liefdevolle Christelike speelgroep in Roodekrans waar klein hartjies groei! Ons bied ’n veilige, stimulerende omgewing vir babas en kleuters, met ’n sterk fokus op leer deur speel, sensoriese aktiwiteite, kreatiwiteit, motoriese ontwikkeling en hope pret. By ons is elke maatjie uniek, geliefd en deel van die Abba-familie.
Ons het ook n kinderkinetikus wat op n weeklikse basis na ons toe kom en hulle vorm deel van Kwanda Kinetics
Gallery
Get In Touch
Business Location
Phone Number
WhatsApp Number
Business Email
Find Us
Wilde Amandel Avenue, Roodekrans, Johannesburg Ward 83, Roodepoort, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, 1724, South Africa
Reviews
Write a ReviewThere are no reviews yet.
