Abbakids & Abbababas

About Us

AbbaKids & AbbaBabas is ’n liefdevolle Christelike speelgroep in Roodekrans waar klein hartjies groei! Ons bied ’n veilige, stimulerende omgewing vir babas en kleuters, met ’n sterk fokus op leer deur speel, sensoriese aktiwiteite, kreatiwiteit, motoriese ontwikkeling en hope pret.  By ons is elke maatjie uniek, geliefd en deel van die Abba-familie.

Ons het ook n kinderkinetikus wat op n weeklikse basis na ons toe kom en hulle vorm deel van Kwanda Kinetics

Get In Touch

Find Us

Wilde Amandel Avenue, Roodekrans, Johannesburg Ward 83, Roodepoort, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, 1724, South Africa

Reviews

Write a Review

There are no reviews yet.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *